top of page
8.png

WIE IS ONS?

God sien pyn raak en wil genesing en herstel bring. Hy is die Groot Geneser en bring herstel
vir gebroke harte.
Ons is Geestelik beraders wat fokus op algemene berading in verskillende gebiede, alle
ouderdomme vir innerlike en geestelike genesing in die Naam van Jesus.


WAT DOEN ONS?

Ons doen beradingsessies hoofsaaklik op afsprake, in die dag en ook in die aande. Ons
vertrou God se genesende krag, ons wandel in geloof en hoop op ‘n beter toekoms.

Bedieningleier:
Rudi en Christa Coetzee

072 149 7066/082 974 7200

IMG_9700_edited.png
bottom of page