top of page

Lukas 18:16
Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van
God is juis vir mense soos hulle.
%20(1).png)
Bedieningleier:
Rosemarie Venter
060 962 4919
WIE IS ONS?
By ikidz is ons uitverkoop aan Jesus!
Hier leer ons op elke wyse van die Woord van God en hoe om dit toe te pas in ons lewens.
Ons leer ook van Bybelse beginsels soos doop, bid en nagmaal en ons worship met alles in ons.
Ons streef daarna om elke kind in hul roeping te help funksioneer en te weet wie hulle in Christus is.


bottom of page