top of page
vriende logo (2).png

WIE IS ONS?

Senior burgers (55+) van ons gemeente wat Jesus baie lief het en die wedloop tot die einde toe hardloop.

​

WAT DOEN ONS?

Ons kom reg deur die jaar vir verskeie sosiale funksies en uitstappies bymekaar. Ons reik uit na ons mede lede deur hulle te besoek en te ondersteun in gebed. Daar is ook baie geleenthede om geestelik verreik te word en saam te groei.

​

Bedieningleiers:
Dr. Tinus & Dot van der Merwe
083 234 2844

IMG_9716_edited.png
bottom of page