top of page

WIE IS ONS?

4.png

Ons streef om te groei in ‘n dinamiese verhouding met God.

5.png

Almal is welkom!

Copy of Nuwe Afkondigings (1).png
6.png

Ons is betrokke in ons gemeenskap deur onsself beskikbaar te stel tot
Geestelike groei in ons gemeenskap.

Ontdek God se doel vir jou lewe as deel van ‘n geloofsgemeenskap.

IMG_9721_edited.jpg

Dr. Tinus van Merwe

Vader van die gemeente

IMG_9691_edited.jpg

Past. Danie Venter

Presiderende leraar

IMG_9713_edited.jpg

Past. JP Le Roux

Mede leraar

Beleef, behoort, betrokke en bereik is die fondasie waarop ons gemeente gebou is. Om meer uit te vind van wie ons is, en wat ons wil bereik, lees meer oor ons visie & missie:

Elke eerste Sondag van die maand wanneer di nagmaal is, hou ons 1K SUNDAY. Wat is dit? En hoekom doen ons dit? Lees meer daaroor:

bottom of page